+81
Selfsorg in Dinokeng

Abendruhe Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Engela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netjies en skoon. Netjies, skoon en veilig. Hulle het aan alles gedink wat mens mag nodig kry. Die hout en ys wat te koop is op die perseel is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Stunning. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Well worth the visit! Highly recommend. Amazing! Beautiful and clean. The game drive was very insightful and the hosts are lovely! Attention to detail beyond expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you so much for your review and recommendation! We’re absolutely delighted to hear that you had an amazing stay and appreciated the cleanliness and attention to detail at Abendruhe Lodge. We’re especially happy that you enjoyed the game drive and found it insightful. Günter loves sharing his knowledge and passion for the wildlife with our guests! It was a pleasure having you stay with us, and your kind words about us as hosts truly mean a lot. We hope to welcome you back again for another memorable bushveld escape! Warm regards, [Name of the person responding]

Quinton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

The hosts were incredible and we will definately return in the future. Had an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you very much, Quinton. We aim to please here at Abendruhe! Warm regards, Anita & Gunter

Rickus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige wegbreek, mooi scenery, en wilde diere reg van die stoep af—perfekte tyd. Ons twee aande weg was net wat ons nodig gehad het, lekker rustig, geen stress nie, net quality tyd saam. Die plek was pragtig, met mooi scenery rondom ons wat dit nog meer spesiaal gemaak het. En om sommer van die stoep af wilde diere te sien verby beweeg het dit net next level gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Ons is so bly dat julle twee aande by Abendruhe Lodge presies was wat julle nodig gehad het — rustig, sonder stres en met kosbare quality time saam. Die wilde diere wat sommer van die stoep af verbybeweeg, maak dit beslis ekstra spesiaal! Dit is vir ons wonderlik om te weet dat julle die natuurskoon en rustige atmosfeer so geniet het. Dankie dat julle Abendruhe Lodge gekies het. Ons hoop om julle weer binnekort vir nog ’n heerlike bosveld-wegbreek te verwelkom! Vriendelike groete, Anita & Gunter

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

We enjoyed the stay, thanks again to Anita and Gunter. Very pleasant! Anita and Gunter are perfect hosts, friendly and welcoming. The cabin is clean and we didn't want for anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you as our guests. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay, found the cabin clean and comfortable, and had everything you needed. Your kind words about us as hosts truly mean a lot! Thank you for choosing Abendruhe Lodge, and we hope to welcome you back again soon for another relaxing bushveld escape. Warm regards, Anita and Gunter

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het heerlik gekuier, pragtige plek al die wildbesigtiging was 'n bonus. Ons het ons kinders en kleinkinders vanaf London Dinokeng toe geneem. Abendruhe Lodge was great! Ons het 'n fantastiese, geseënde tyd gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle pragtige resensie! Dit maak ons harte warm om te hoor dat julle so ’n fantastiese en geseënde tyd saam met julle kinders en kleinkinders gehad het. Wat ’n spesiale manier om kosbare familietyd deur te bring — en om die wildbesigtiging sommer as ’n ekstra bonus te hê! Ons is so bly dat Abendruhe Lodge deel kon wees van hierdie spesiale herinneringe. Baie dankie dat julle ons gekies het, en ons hoop om julle en die hele familie weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Anita & Gunter

Maritza N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvryheid uit boonste rakke. Die persoonlike diens by Abendruhe spreek van warm Suid-Afrikaanse gasvryheid. Elke versoek word gehoor gegee en niks was te veel moeite nie. Die verblyf is ook perfek - alles uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir hierdie ongelooflik mooi terugvoer! Ons is diep dankbaar om te hoor dat julle die persoonlike diens en warm Suid-Afrikaanse gasvryheid by Abendruhe Lodge so waardeer het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat julle elke oomblik van julle verblyf geniet het en dat ons kon help om dit spesiaal te maak. Ons glo dat dit die klein dingetjies en persoonlike aandag is wat ’n verblyf ekstra besonders maak. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en vir julle mooi woorde. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Vriendelike groete, Anita & Gunter

Anriette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Magical, relaxing and wonderful. Had a lovely stay, very relaxing, quiet, beautiful surroundings. Lots of wildlife walking around the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Thank you Anriette! Looking forward to your next stay. Warm regards, Anita & Gunter

Maritza N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte boswegbreek by 'n puik bestuurde lodge. Ons het heerlik gerus. Die eienaars is fantasties en gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Abendruhe Lodge
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Dit is vir ons wonderlik om te hoor dat julle ’n heerlike, rustige boswegbreek by Abendruhe Lodge gehad het. Ons waardeer julle mooi woorde oor ons as eienaars ongelooflik baie. Dit is vir ons belangrik dat elke gas welkom en tuis voel, en ons is so bly dat julle dit tydens julle verblyf ervaar het. Dankie dat julle ons gekies het, en ons hoop om julle weer binnekort vir nog ’n perfekte boswegbreek te verwelkom! Vriendelike groete, Anita en Gunter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R2 235
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 235
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52c849047e278f1e5789bf1dd05b0b9c1a51bb480277db48adf56cc84228f70ac06cd09d33331a0479764f9d13849ff727eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 235 per nag (plek vir 4) 134 5 1 5 Portion 113, Klipdrift Dinokeng 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.382128490085 28.333453364026

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang