+27
B&B in Centurion

Absolut Guest Boutique

14 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 85 Akkerboom Street, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en self 'n suiwelplaas.

Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers. Elke gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook elkeen 'n TV met Netflix, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.

Daar is 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en sitkamer tot gaste se beskikking. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n elektriese heining in.

Centurion bied talle trekpleisters soos die Irene Suiwelplaas, Zwartkops-resiesbaan, Centurion Mall, Irene Buiteklub, historiese besienswaardighede en die Waterkloof Lugmagbasis.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lucille S
5.0
Gemaklike verblyf, sal dit sterk aanbeveel en ook weer daarvan gebruik maak. Het in 'n kamer binne in die gastehuis gebly. Kamer is goed ingerig. Baie...
Sien meer
Feb 2026
Berna V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Lieflike gastehuis, keurige dekor met vrolike blomskilderye. Die gasheer het ekstra moeite gedoen met ons braai op die stoep. Mooi uitsig...
Sien meer
Des 2025
Wessel V
Besigheidsreis
5.0
Good value, friendly, excellent facility and good location. Good value for money, friendly staff, well maintained with excellent facili...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Chalil D
Besigheidsreis
5.0
Warm and homely with a team that cares. Wonderful! This is the third time staying here and it feels like home. I can't wait to have the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Tiisetso M
Saam met lewensmaat
4.6
Stayed over the weekend from Friday to Sunday with my wife and two teenagers. We had a lovely time and were treated well. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henry Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 85 Akkerboom Street, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng
  • Gaste dink Absolut Guest Boutique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

85 Akkerboom Street, Swartkop, Centurion, 0051, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9ec8195d62e1bac119a9e50594d327f79b1de1498a0472bdc9e2b555814b7129a010d09954ff0faddcead6dfaf8e7c1402?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 85 Akkerboom Street Swartkop 0051 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.868938974512 28.181235760748
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang