LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Gastehuis in Die Boord

Absolute Bosch Guest House

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Absolute Bosch Studio bied gerief, 'n goeie ligging en 'n onvergeetlike kuier in Die Boord, in Stellenbosch

Verblyf beskik oor 'n verskeidenheid gastekamers en 'n selfsorg-suite. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met Netflix, en gratis WiFi.

Hierdie Executive Suite het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n V met Netflix en 'n privaat stoep in.

Gaste kan in die gemeenskaplike tuin en by die plonspoel ontspan. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke.

Absolute Bosch Guest House is gerieflik naby die plaaslike Winelands Mediclinic, Ortopediese Hospitaal en plaaslike laer- en hoërskole. Dis ook maklik om Stellenbosch en die omliggende omgewing van hier te verken. Dis minder as 400 m vanaf die R44 wat met die N1- en N2-hoofweë skakel. Dis ook naby Dorpstraat, wat na die hartjie van Stellenbosch lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andriesa F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n lekker kuier in 'n baie lekker plekkie! Ons het vreeslik lekker gebly, dis baie skoon, die beddens is van goeie kwaliteit en verder is daar...
Sien meer
Aug 2026
Jeannette K
5.0
Gerieflike Stellenbosch selfsorg. Die verblyf was baie gerieflik in 'n stil omgewing.
Jul 2026
Jaryn-Tai H
5.0
Great, pleasant, comfortable. Really enjoyed my stay, the host was lovely, the room had an electric blanket and aircon, both catering f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Elize P
5.0
Huis weg van die huis. Baie rustig en veilig.
Aug 2025
Hetta P
5.0
Gemaklik, goed toegerus en mooi uitgerus. Knus en modern versier met kunswerke wat atmosferies is. Ek hou van die ligte en warm beddegoed met elektrie...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liza-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Bosch Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Kaneel Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eb70cdbd8685484b268c804552526e33b86dd26479279a9db2f7f960bb6620c84209a5781117520808f232e9408e1f060ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang