Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC003 - Beach Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 62

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir AC003 - Beach Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marianne R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het lekker uitgerus na 10 dae se kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N
Saam met vriende

Well located, lovely setting, quaint and peaceful.

Was wonderful being at the coast and being able to walk everywhere, especially after travelling for several hours, for many days on dusty roads. Only minutes walk from the town centre and a short walk to lovely restaurants.The house was as expected, an older traditional beach house with everything we required, apart from a second loo roll. The cleaner said we could only have one. Enjoyed the tranquillity of the setting and felt super relaxed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed geleë, lieflike omgewing, rustig en rustig.

Was heerlik om aan die kus te wees en oral te kon stap, veral nadat ek etlike ure op stowwerige paaie gereis het. Slegs enkele minute se stap van die middedorp af en 'n kort entjie se stap na lieflike restaurante. Die huis was soos verwag, 'n ouer, tradisionele strandhuis met alles wat ons nodig het, afgesien van 'n tweede toiletrol. Die skoonmaker het gesê dat ons net een kan hê. Het die rustigheid van die omgewing geniet en was baie ontspanne.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W
Gesin met tieners

Family holiday.

Good affordable place to stay to explore Swakop. Nicely decorated and well equipped. A really cute little cottage! Being from the UK we did feel a bit vulnerable. But security around all the time and we had no issues at all.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gesinsvakansie.

Goeie bekostigbare plek om te bly om Swakop te verken. Mooi versier en goed toegerus. 'n Baie oulike huisie! Om uit die VK te wees, het ons 'n bietjie kwesbaar gevoel. Maar daar was sekuriteit rondom ons die hele tyd en ons het glad nie probleme gehad nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie B
Gesin met tieners

Baie lekker huisie op die strand.

Baie mooi huisie op die strand, volledig toegerus, loopafstand van Swakop se ou dorpsgebied af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
JC D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
JC D
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie mooi op die strand, 'n huisie met lekker geriewe. Jammer dat 'n mens alles moet sluit a.g.v. diefstal. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 497
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 497
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af38ae99f04a31fcd541c33f9fd00ff2ab855cb1feaec2141a4ab4958f2af4e619a5fde61df1b9372e17e422f9bc72d9d26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 497 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 A. Schad Promenade Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.678459961387 14.522004504894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem