AC061 - Zi Wu 8
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila-laan, Zi Wu-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 634 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AC061 - Zi Wu 8 is 'n gerieflike selfsorg-duplekswoonstel in die veilige Zi Wu-kompleks in die hartjie van Swakopmund, net 150 m van die strand af.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yksas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n eetarea in die hoek van die kombuis met 'n tafel en bankies. Die sitarea het 'n TV en DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n afdak, sitplek en ingeboude-braaigeriewe. Daar is 'n veilige motorhuis met afstandbeheerde parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by AC061 - Zi Wu 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 63
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Libertina Amathila-laan, Zi Wu-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC061 - Zi Wu 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila-laan, Zi Wu-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom