AC181 - Spoil Yourself

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bederf jouself in dié luukse selfsorgwoontel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks wat stapafstand vanaf die jetty en die middedorp is.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ander klein toebehore, en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige uitsig. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by AC181 - Spoil Yourself sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na AC181 - Spoil Yourself gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 632 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za