AC501 - Atlantic Dunes
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Stephen S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Myrna V - Jul 2023
Algehele gradering
Very good accommodation. Few hiccups with keys etc. A blocked shower made things a bit uncomfortable.
Nazneen B - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and beautifully furnished apartment with sea views.
Irene L - Jan 2023
Algehele gradering
Plek is pragtig en modern en het alles wat mens nodig het wanneer jy op vakansie gaan.
Lizelle K - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent view and location.
Barry N - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, goeie waarde vir geld.
Heine S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerAC501 - Atlantic Dunes se terugvoer
Dankie vir die punte eerstens met elke bevestigde bespreking word die check in aanwysings gegee dat julle na ons besprekings kantore toe moet kom om julle na die eenheid te neem. Gaste word ook versoek om 'n dag voor aankoms met ons kontak te maak om die laaste details rakende hul check in te bespreek. Ons wil juis he dat die gaste na ons kantore toe moet kom dat hulle nie sukkel met in check nie net soos u gese het die area is vreemd en is dit glad nie moontlik om te verduidelik waar die eenheid presies sit per telefoon nie en gaste dan baie geirriteerd raak as hulle nie die adres vind nie. Soos u genoem het is die eenheid selfsorg en verskaf ons nie koffie, tee, melk en suiker nie.
Priscilla K - Aug 2021
Algehele gradering
Superb.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Vanaf die B2, Atlantic Dunes-kompleks, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo