AC506 - An Der Waterkant
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garnison-straat, An Der Waterkant-gebou, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 632 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AC506 - An Der Waterkant is 'n ruim selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die An Der Waterkant-kompleks oorkant die Super Spar in Swakopmund. Die gebou is net 50 m van die hoofstrand af en naby verskeie restaurante en winkels. Dis ideaal vir gaste wat die dorp te voet wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Veilige parkeerplek word in 'n dubbelmotorhuis gebied.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Garnison-straat, An Der Waterkant-gebou, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC506 - An Der Waterkant het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Garnison-straat, An Der Waterkant-gebou, Swakopmund, 0000, Erongo