Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC508 - On the Beach 43 Penthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R403 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

'n Nie-terugbetaalbare, eenmalige skoonmaakfooi is met aankoms betaalbaar.
Die skoonmaakfooi vir tweeslaapkamer-woonstelle is N$288.
Die skoonmaakfooi vir drieslaapkamer-woonstelle is N$403.
Die skoonmaakfooi vir losstaande huise is N$690.
Die skoonmaakfooi word gebruik om die woonstel skoon te maak nadat gaste uitgeklok het.

*** Gaste moet 24 uur voor aankoms kontak met ons maal om hul aankomstyd te bevestig.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die sleutels mag nie van die sleutelhouer verwyder word nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode in ons woonstelle/huise.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade gedurende hul verblyf.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die was van motors en skoonmaak van vis word nie op of voor die perseel toegelaat nie.
As die woonstel wat gaste bespreek in 'n kompleks is, moet gaste by die beheerliggaam se reëls hou.
Gaste mag slegs tot 18:00 inklok.
Gaste moet asseblief seker maak dat alle deure en vensters toe en gesluit is wanneer hulle vertrek.
Gaste moet asseblief seker maak dat die alarm geaktiveer is wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98888bb3bc85026099dac0b1eea86c1bccb5f0652be079419156b26a4b19381b3b79718f17934e960c520e49fa92bd4d43df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Sandpiper Street On The Beach Complex 0000 Erongo 021 201 8901 09:00-18:00 10:00 -22.63687539697 14.525128604616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem