LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AC517 - Beautiful Sea Front Apartment | LekkeSlaap
+14

AC517 - Beautiful Sea Front Apartment

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir AC517 - Beautiful Sea Front Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Eugene N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging en geriewe.

Heerlike paar dae met wonderlike uitsig en perfekte ligging.

Michiel L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel L
Saam met vriende

Was heerlik! Uitsig is fantasies en gaan beslis weer.

Ons het heerlik in die woonstel gebly, die kamers en badkamers het voldoen aan al die gaste se vereistes en was baie netjies en skoon gewees. Die wasmasjien en skottelgoedwasser is 'n bonus en maak 'n week lange verbly baie gerieflik. WiFi was vinnig en almal kon hul e-posse afhandel. Ek sal beslis weer daar gaan bly met my volgende besoek aan Swakopmund.

Charl D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D
Gesin met tieners

Lieflike plek in baie lekker dorp!

Sien sterre.

AC517 - Beautiful Sea Front Apartment's terugvoer

Thank you very much. It was a pleasure hosting you.

AC517 - Beautiful Sea Front Apartment
Vanaf R2 244
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 244
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 244
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sud Strand-straat 9, Atlantik Sicht 16, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNWVmYTI0LTQ4ZTktNGQxMy1hYmZhLTI5MTY3OGQyNDY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 244  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 9 Sud Strand Street Atlantik Sicht 16 0000 Erongo 086 999 0018 09:00-18:00 10:00 -22.683484434893 14.523201579762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!