Acacia Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hermine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Venetia S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Shereen S - Apr 2024
Algehele gradering
Dis baie veilig en gerieflik met alles wat jy moontlik nodig kan hê.
Danie R - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Willemien N - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik doelmatig en vol bederfies. Heerlike ontbyt.
Daniel V - Nov 2023
Algehele gradering
Genotvol, vriendelik en netjies.
Martie W - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende keuse!
Lizette P - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier by vriendelike mense.
Esme V - Des 2022
Algehele gradering
Keurig ingerig, baie netjies en veilig, baie vriendelike en gasvrye ontvangs.
Danie R - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Petro P - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, alles wat nodig is, is daar.
Sylvie H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit is 'n "Home away from Home"-ervaring elke keer wat ek oorbly!
Gary A - Mei 2022
Algehele gradering
A memorable experience.
Anton P - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie verwelkoming.
Lisetta J - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Acacia Gastehuis se terugvoer
Goeie dag Lisetta,
Baie dankie vir jul terugvoer, dis absoluut heerlik om sulke terugvoerig te kan ontvang en ons is baie bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Baie dankie vir jul ondersteuning, dit bly steeds 'n absolute voorreg om gaste te kan verwelkom hier by ons! Kamer 3 is verseker een van my gunstelling kamers ook hier by die gastehuis, en dis ons rolstoel vriendelike kamer ook, rede vir die reelings soos opgemerk en waardeer.
Baie dankie weereens vir hierdie welkome terugvoer!
Gastehuis groete
Hermine en Acacia Gastehuis span!
Apostle P - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Acacia Gastehuis se terugvoer
Mnr & Mev Apostle,
Duisende dankies vir jul verblyf hier by ons, dis altyd wonderlik om sulke vriendelik gaste te kan ontvang!
Baie dankie ook vir die wonderlike 5-ster terugvoering, ons werk kliphard hier om te verseker dat ons gaste regtig skoon en gerieflike verblyf kan geniet en ek gee die terugvoering deur aan my dames ook, sonder hulle sou hierdie nie aldag moontlik gewees het nie! Ek geniet dit om te lees dat die heerlike koffie en bederfies in jul kamer geniet was, dis daardie onverwagse ekstras wat 'n gas se verblyf altyd spesiaal maak!
Ons hoop om julle weer gou te sien!
Acacia Gastehuis groete
xx
Esther B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gasvry
Lize K - Aug 2021
Algehele gradering
Ons was op pad om te gaan blommekyk en het oorgeslaap op Kathu.
Acacia Gastehuis se terugvoer
Beste Lize,
Baie dankie dat julle op ons besluit het vir verblyf, dit bly slegs 'n groot voorreg om gaste te kan verwelkom!
Duisende dankies vir ons wonderlike terugvoer ontvang, dit maak my hart verseker bly en trots om te weet ons het voldoen aan standaarde en dat julle lekker hier by ons tuisgegaan het. Ek gee jou terugvoering aan my span ook want sonder hulle sou ek hierdie verseker nie kom volhou nie!
As julle ooit weer in die area is, kom bly asb gerus weer.
Gastehuis groete uit ons mooi Kalahari dorp,
Hermine en Acacia Gastehuis span
Dawid V - Jan 2021
Algehele gradering
Maklike stop en gaan vir die langpad!
Acacia Gastehuis se terugvoer
Beste van der Merwe gesin,
Dankie vir jul terugvoer ontvang, ons hoop ons sien jul weer in die toekoms as jul hier in ons area is!
Vriendelike groete,
Acacia Gastehuis span!
Johan And Maria S - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik en goeie ontbyt.
Acacia Gastehuis se terugvoer
Beste Johan en Maria,
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente! Ons waardeer elke gas se terugvoer - dit help ons om daar waar nodig te verbeter vir toekomstige gaste.
Ons gaan verseker inkyk daarop om die ander storte ook 'n reëling in te sit soos wat Kamer 3 reeds het.
Ek hoop om julle in die nabye toekoms as julle weer in hierdie area is te kan verwelkom!
Vriendelike groete en veilige reis terug na Spanje,
Hermine Haasbroek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap