Acacia Gastehuis
Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 6 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 125R956 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Acacia Gastehuis is in die mooi dorp Kathu en omring deur pragtige kameeldoringbome.
Verblyf bestaan uit 'n keuse van enkelkamers vir 2 of Koning-, Koningin- of Dubbel-gastekamers wat elk individueel versier. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n klein swembad.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk en staproetes in. Gaste kan 'n dag gholf speel by die Kalahari Country Club wat 14de op die lys van Top 100 Gholfbane in Suid-Afrika is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hermine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Acacia Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap