Acacia Rock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3, Midrand, 1685, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Acacia Rock is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Glen Austin, Midrand. Die eenheid is sowat 20 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Die kothuis is privaat en smaakvol versier. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed in die solder en die stort, wasbak en toilet is in die oopplan-badkamer. Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander kombuisgeriewe.
Die sitarea aan die oorkant het 'n TV en rusbank. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die perseel. Daar is 'n rotspoel naby die kothuis waar gaste kan afkoel.
Die eienaars het 'n groentetuin en hoenders op die perseel, so gaste kan organiese, seisoenale groente en plaaseiers by hulle koop.
Acacia Rock is sowat 5,5 km van die Mall of Africa af en die Gallagher Konvensiesentrum is 5 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3, Midrand, 1685, Gauteng
- Gaste dink Acacia Rock het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3, Midrand, 1685, Gauteng