Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Villa

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Acacia Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie. Ek het gebly by Acacia Villa en 'n lekker naweek gehad.

Ek het baie lekker gebly en soos altyd baie goeie en vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie En Nellie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie En Nellie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker luuks oornag.

Baie luuks en indrukwekkend. Dit het ons "grend" laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John Henry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie gasvry ontvang. Die plekkie is goed toegerus met die nodige kombuisie en baie netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Enkelreisiger

Lekker geslaap.

Ons het baie lekker Bokkieweek gehou in Kroonstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Enkelreisiger

Ongelooflik rustig en uiters netjies.

Die diens is beter as vyfster en die verblyf het alles wat jy sou nodig kry en nog meer. Vriendelike werknemers en persoonlike aandig skiet nie tekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa L
Besigheidsreis

Het welkom en tuis gevoel.

As sakereis-bestemming is Acacia Villa net reg geskik. Ontbyt is by die prys ingesluit en geen ekstra fooi word gehef vir ontbyt nie. 'n Pluspunt vir die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie goed gewees.

Gastehuis was baie skoon. Almal was vriendelik. Ekstra moeite was gedoen vir ons. Ontbyt was heerlik. Sal definitief weer hier wil oorslaap en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Villa se terugvoer

Baie dankie Maryka. Hoop om julle weer te sien.

Acacia Villa
Joanné J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanné J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would definitely stay there again.

The staff and owner were so friendly and helpful we could really recommend staying there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gastehuis!

Ons het een nag oorgeslaap en die kwaliteit van die kamer, die vriendelike diens, heerlike aandete en ontbyt sal ons altyd onthou. Sonder twyfel die beste teen 'n bekostigbare prys! Hou so aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat 113, Panorama, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMDQ2NWMwLTEzODAtNGMyMi05OTE5LTE1Yjc4MDAxOTY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 113 Van Der Lingen Street Panorama 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.668823741648 27.251776158773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem