Accommodation @ Van's
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Toy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lize S - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties, ongelooflike lekker akkommodasie.
Jean V - Mei 2024
Algehele gradering
Die eenheid en ook die hele perseel was baie aangenaam en skoon.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Baie dankie, ek hoop ons sien jou gou weer!
Hannes L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Goeie more Hannes,
Baie dankie vir jou 'review'. Indien ek lag, is dit uit pure vriendelikheid en vir geen ander ongure rede nie.
Lekker dag vir jou,
Groete,
Toy
Hannes L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Baie dankie, ek hoop jy kom gou weer. Lekker naweek vir julle.
Johan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf is skoon en netjies. Beddens van goeie gehalte.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Baie dankie, ek hoop ons sien jou gou weer.
Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant stay, affordable and child friendly.
Jacques D - Mrt 2024
Algehele gradering
Spasie is genoeg vir klein gesin, veilige parkering, swembad 'n plus.
George M - Jan 2024
Algehele gradering
Privaat en netjies.
Adrian D - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxed atmosphere and great venue.
Lees meerHeila C - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Vriendelike staff.
Martie V - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon - baie dankie.
Aneske V - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Baie dankie dat jy by ons gebly het, ons hoop om jou weer te sien.
Adrienne K - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Accommodation @ Van's se terugvoer
Beste Adrienne,
Baie dankie dat jy by ons gebly het, ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Toy Meyer
Nikki D - Nov 2023
Algehele gradering
Didn't live up to the expectation.
Minnie V - Nov 2023
Algehele gradering
Alles was reg, alles was skoon. Het lekker geslaap.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Beste Minnie, baie dankie vir jou mooi woorde.
Groete,
Toy
Kobi V - Nov 2023
Algehele gradering
Die besoek was genotvol.
Ina E - Okt 2023
Algehele gradering
Home.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Beste Ina,
Dankie vir jou mooi terugvoer.
Groete,
Toy Meyer
Elize M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie veilig.
Zanele T - Sep 2023
Algehele gradering
Our stay was great and wonderful — enjoyed ourselves.
Elsa S - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige, bekostigbare verblyf.
Abraham K - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Berna V - Jul 2023
Algehele gradering
3 Dames oornag na sakebesoek.
Lees meerAccommodation @ Van's se terugvoer
Goeiedag,
Ons is tog so bly, want al die eenhede het nou krag wanneer daar beurt krag is.
Groete,
Toy Meyer
Christiaan J - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Maklike pad na gastehuis. Stil rustige omgewing. Het dit baie geniet.
Aliciya T - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hannes N - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
De Clercq M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Mariaan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Verras met vriendelike, bekwame Catherine en pragtige ruim, skoon wooneenheid.
Marina A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.
Demacius C - Mrt 2023
Algehele gradering
Was a good stay.
Lees meerMaudette V - Feb 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Beste Maudette, ons is in die proses om Solar Krag te installeer, maar wag ons beurt af daarvoor. Die eenheid het addisionele lampies in elke bedlampie wat aankom tydens beurtkrag. Miskien het jy dit nie agtergekom nie. Die eenheid het dan 'n noodling in die sitkamer. Behalwe vir die agterstoep is daar wel 'n voorstoep en 'n lekker lapa. Daar is geneig om blare in die stoepie te val bedags en dan kan dit nie weg waai nie omdat hy ommuur is. Groete, Toy Meyer.
Johan N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Mariette V - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Accommodation @ Van's se terugvoer
Beste Mariette, dankie dat jy be ons gebly het. Ons is in die proses om Solar Krag te installeer, maar dit sal nog steeds nie die stoof aansit tydens Beurt krag nie. Beurtkrag is maar iets waarmee ons almal moet saamleef en rondom beplan. Lekker dag vir jou. Groete, Toy Meyer.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Gerda V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Adrian D - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing stay.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 35 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Condon-laan 6, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng