Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation at Annie's

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Accommodation at Annie's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louis V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenominaal lekker puik.

Vriendelike ontvangs, vinnige diens en hulp tot in ons kamer. Rustige atmosfeer, lekker geslaap, alles was daar en in orde wat ons nodig gehad het. En netjies skoon. Dankie vir jou vriendelikheid en diens. Dit was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, skoon.

Dit was pragtig, netjies en skoon. Die bed het heerlik geslaap. Ek sal die plek aanbeveel en beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Accommodation at Annie's se terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om by ons te bly. Dit was 'n plesier om julle hier te gehad het. Julle was model gaste. Sien uit om julle weer te sien.

Accommodation at Annie's
Wilna D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is stylvol en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie R

Aangenaam.

Ons het min tyd by die gastehuis spandeer, maar die tyd wat ons wel daar was, was baie aangenaam. Die gasvrou is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Accommodation at Annie's se terugvoer

Bettie en haar familie was aangename gaste en plesier om hier te gehad het. Hulle het die kamers baie netjies gelaat. Ek sal hulle enige tyd terug verwelkom.

Accommodation at Annie's
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tafelkopstraat 6, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216de413b2f59600a4278afd694232fc0522b8e227a8f61e193380877185e187bf964a65f809d0dcb5b8572992bde40aeaba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 6 Tafelkop Street Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.077963975935 28.217209406746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem