Accommodation on St Ives
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ives-laan 552, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Accommodation on St Ives bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-eenheid in 'n tuin. Dis vas aan die hoofhuis waar die eienaars woon. Gaste het hul eie ingang en privaatheid. Die eiendom is in 'n rustige deel van Leisure Bay en dis ideaal vir 'n klein gesin.
Die eenheid is geskik vir 'n paartjie met 2 kinders of 4 volwassenes. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n kombuishoekie met 'n tafel met sitplek vir 4. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware vir 4 gaste toegerus.
Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n sitkamerstel, koffietafel, 'n TV en toegang tot die tuin.
Daar is 'n heining in die tuin tussen die eienaars se huis en die eenheid en dit het 'n tafel met stoele en 'n braai.
Linne word voorsien en gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Accommodation on St Ives sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Ives-laan 552, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Accommodation on St Ives het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ives-laan 552, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom