Acra-Retreat Mountain View Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Holger & Norma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Wouter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Op doorreis.
Ayesha C - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful location; however, the lodge needs an upgrade and attention.
Marleen R - Okt 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Christiaan S - Sep 2023
Algehele gradering
Die kamer was nie geskik nie. Geen privaatheid nie. Deel badkamer met ander kamers.
Izak D - Des 2022
Algehele gradering
Mooi ligging. Baie hulpvaardige mense.
Lourens E - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, mooi plek met baie potensiaal.
Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write a review. We really appreciate it.
Johan A - Jan 2022
Algehele gradering
The owner made the stay an experience.
Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you Johan, we really enjoyed having you stay with us, and hope to see you again soon.
Jaco F - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Corne B - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte afsluiting na 'n ''pa en dogter naweek''.
Lees meerAnita A - Feb 2021
Algehele gradering
Was amazing en almal is so gasvry.
Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer
Thank you Anita, it was lovely having you. We hope to see you again soon!
Janet T - Sep 2020
Algehele gradering
Eksentriek en effens Duits
Sternberg D - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike wonderlike ervaring.
Neels S - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie lekker.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Sandra T - Mei 2019
Algehele gradering
Friendly staff. Ideal stop over to Kruger.
Lees meerYvonne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik.
Nadine B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging met asemrowende uitsig.
Lees meerDavid S - Jul 2018
Algehele gradering
Holger, Hilda en Angie het dit vir ons 'n regte gemaksone gemaak na vier dae se strawwe voetslaan in yskoue.
Lees meerMichael T - Jul 2017
Algehele gradering
Mooi Uitsig. Wonderlike aandete.
Amanda V - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese diens en ondervinding.
Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer
It was such a pleasure having you here, we wished you could have stayed much longer!
Kind regards, and thank you for taking the time to review us.
Norma, Holger and the Acra Team.
Annelien H - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker rustig!
Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer
Dear Annelien, it was a great pleasure having you stay with us. We all hope that you will come again!
With kind regards,
Norma, Holger and Leah.
Marina B - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Acra-Retreat Mountain View Lodge se terugvoer
Dear Marina,
It was lovely having you here! I hope that we will be seeing you again in the future.
Kind regards,
Norma, Holger and the Acra Team.
Alet G - Nov 2015
Algehele gradering
Huislike atmosfeer.
Dieneke B - Jul 2015
Algehele gradering
Het was tussenstop op onze reis naar het noorden.
Stephan C - Feb 2015
Algehele gradering
Awesomeness verby!
Elize H - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf!
Riaan S - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en heeltyd gerus.
Jonathan O - Des 2014
Algehele gradering
Dit was aangenaam, net baie teleurgesteld dat die swembad nie water in gehad het nie en dat mens nie jou eie badkamer en toilet het nie.
Lees meerKobie B - Des 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Jan V - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Mense was baie vriendelik en behulpsaam
Johann D - Nov 2014
Algehele gradering
Baie lekker.
Petra M - Nov 2014
Algehele gradering
Het tuisgegaan in die afsonderlike Crocodile Cottage en soggens heerlike ontbyt geniet asook saans was die etes voortreflik.
Jacobus V - Aug 2014
Algehele gradering
Simply great!
Elmarie K - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekende diens en baie vriendelike mense!
Danie J - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker rustig en die gasvryheid is uit die boeke!
Adele V - Mei 2014
Algehele gradering
It is like visiting your long lost family
Sandra G - Jan 2014
Algehele gradering
Fantastiese diens en asemrowende uitsig.
Jason D - Jun 2013
Algehele gradering
A home away from home, 5 star service from the owner and staff.
Jeff G - Aug 2012
Algehele gradering
Luxuriously appointed, thoroughly spoilt, dedicated care and customer service.
Annatjie D - Jul 2012
Algehele gradering
Thank you, owner & staff were helpful & friendly - we enjoyed our stay.
Lindey V - Mrt 2012
Algehele gradering
Great
Amore E - Aug 2011
Algehele gradering
Very nice views and Norma the owner is very friendly and makes you feel at home
Michele H - Jun 2011
Algehele gradering
Lovely welcome homely atmosphere norma MAKES acra lodge!
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vyfde-straat, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom