LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adato Guest House | LekkeSlaap
+51

Adato Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 67 resensies vir Adato Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Petra W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Die kamers was pragtig en baie mooi skoon. Die ontbyt was heerlik! Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam! Ek sal nooit weer by 'n ander plek in Potch kan slaap nie! Dit was rêrig n lekker ervaring!

Adato Guest House's terugvoer

Hi Petra

Baie dankie vir die pragtige resensie.

Hoop om jou weer te sien sommer binnekort.

Adato Groete

Adato Guest House
Myrtle L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle L
Enkelreisiger

Uiters bekwaam en vriendelik, professional, hulpvaardig.

Ontvangs van hoe gehalte, baie vriendelik, verblyf uiters goeie gehalte, diens uitstekend, sal die gastehuis aanbeveel.

Myrtle L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs uitstekend, ten alle tye baie vriendelik, en gasvry.

Van die beste wat ek al besoek het, julle kan maar.

Theresa D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money, gorgeous bathroom and lovely lighting.

Mattress and bedding of exceptional value.

Julia T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Julia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te veel geld, te min waarde.

Vir die prys per aand verwag mens heelwat beter fasiliteite. Die waterdruk was feitlik niks nie en daar is nie badmatjies waarop 'n mens kan staan nie (nogal belangrik omdat daar gladde teëls in die badkamer is). 'n Klein handdoek is heeltemal onvoldoende vir hierdie werk.

Michelle R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was really nice.

I liked how refreshing the place is inside and outside.

Sorita G - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi, skoon, heerlik!

Baie mooi kamer. Gerieflik, groot genoeg. Alles wat ons nodig gehad het was daar!

Glynn V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn V
Gesin met tieners

Feestelik

Rustiger, veilig atmosfeer en tuiste. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Spesiale dank aan Mariska, sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beveel Adato hoogs aan.

Adato Guest House's terugvoer

Hallo Glynn,

Dankie vir die mooi resensies, dit beteken baie vir Adato.

Adato Guest House
Marnus V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netheid, rustig en mooi.

Gastehuis is baie mooi, kamer was mooi skoon met baie spasie. Alles wat nodig is daar en op plek.

Adato Guest House's terugvoer

Thank you Marnus

Regards
Adato Guesthouse

Adato Guest House
Therese P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese P
Gesin met tieners

Absoluut waarde vir geld, baie smaakvol gemeubileer!

Sien sterre.

Adato Guest House's terugvoer

Hi Therese
Baie dankie, ons wardeer dit opreg
Groete
Adato Gastehuis

Adato Guest House
Juanita B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Dis die 2de keer wat ons daar oorslaap omrede ons familie in die aftree-oord oorkant Adato het en ons kom van Pretoria af. Ek het nie met ons 1ste oorslaap resensie gedoen nie, want dit sou regtig nie 'n goeie een wees nie. Ons 2de keer was beter kamer maar, die TV remote werk nie, daar was net 2 handdoeke vir 3 mense en geen melk by koffiestasie. Ontbyt kry mens geblikte vrugte en jogurt waar daar 3 verskillende geure gemeng is (was nie mooi gemeng nie daarom noem ek dit). Ontbyt is tussen 7 en 9, ons het 7:30 daar aangekom en alles was nog nie reg gewees nie en nog besig om gemaak te word. Ons sal wel weer daar gaan oorbly as ons vir familie gaan kuier want mens werk om die bogenoemde kommentaar maar ek dink net vir die prys wat betaal word vir oornag sou mens nie sulke goed verwag nie.

Rene B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene B
Enkelreisiger

Stylvolle interior, veilige omgewing, heerlike ontbyt, vriendelike diens!

Met my aankoms het die man (kan nou nie sy naam onthou nie) my nie gehelp dra aan my swaar sak nie. Toe ek hom daaroor vra het hy gesê "ek het nie gevra om dit te dra nie, want partykeer wil mense hulp hê en partykeer nie". Jul gastehuis is so beautiful en werk lyk my so effektief dat ek amper nie kan glo hy vra nie elke gas wat daar aankom nie! Veral die vrouens. Ek het dit egter baie geniet en my wens is dat jul net van krag tot krag gaan! Doen so voort!

Eda H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon moderne plek. Ontbyt was heerlik. WiFi het net nie gewerk nie, maar verder was alles van top gehalte. Kan definitief die plek aanbeveel.

Hoogs aanbeveelbaar.

Izette N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese verblyf.

Baie mooi gastehuis, veilige parkering, kamers is ruim, skoon en netjies.

Juanita B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita B
Gesin met klein kinders

Geen instandhouding op kamers.

Ontvangs was daar geen, kamer het snaakse reuk gehad, storthouer het van die muur afgeval toe ons die seep in dit sit, stortkop spuit die water bo-oor die stort hokkie. Aircon maak glad nie koud nie, niemand was beskikbaar om hierdie te raporteer nie. Ontbyt was aanvaarbaar behalwe vir geblikte vrugte wat mens definitief nie by 'n 4-ster sal verwag nie. Parkering is ook probleem, ons was vas parkeer omrede ons van die eerste gaste daar was.

Banie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Banie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons huis - weg van ons huis.

My vrou en ek moes in Potchefstroom oornag. Ons het nog nooit in Potch oornag nie en het nie geweet wat om te verwag nie. Ek het vinnig ons verblyf bespreek by Adato Guest House omdat dit so goed geleë was. Dit is naby aan die middestad, universiteit en ander plekke van belang. Ons het ongeveer 20:00 die aand by Adato arriveer en wat 'n verrassing! Ons is verwelkom en die vriendelike personeellid het ons na ons kamer geneem. Die kamer was pragtig en ons het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was ook heerlik en alles was teen 'n bekostigbare prys. Dankie Adato! Ons sal beslis weer by julle kom lekker slaap.

Pieter K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik!

Baie aangenaam, netjies en gerieflik dankie.

Magda D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon en netjiese verblyf.

Baie aangename oorslaapplek.

Elsie G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Dit was 'n baie skoon en netjiese kamer. Die ontbyt is basies, maar vars voorberei en lekker om te eet.

Marina A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en slaap.

Ons is baie gelukkig met die verblyf. Al kommentaar wat ek het is dat die handdoeke nie meer by die res van die hoë standaard van die plek pas nie. Daar was ook nie 'n ekstra handdoekie vir hande afdroog of hare was nie.

Ursula B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek en baie goeie ontvangs. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

Marlize A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize A
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis en lieflike tuin.

Pragtige plek, vriendelike mense en lieflike tuin.

Driekie H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie H
Gesin met klein kinders

Uitstekende geriewe en diens.

Sien sterre.

Andri J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was heerlik gewees en die personeel is besonders vriendelik en hulpvaardig.

Xelia V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Baie tevrede met die kamer en ontbyt. Ontvangs was effens deurmekaar. Daar is bouery aan die gang en mens moet maar deur die bourommel loop, en ons moes bietjie rondsoek om geholpe te raak, maar na 'n foonoproep was ons vriendelik gehelp.

Sonja M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Enkelreisiger

Baie aangenaam, 5 ster in alles.

Enigste negatiewe t.o.v. kamer 11: geen vollengte spieël vir dames. Moderne proppe vir selfone ens. kort. Groter asblik in kombuis.

Marlene M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Sal definitief weer besoek.

Uitstekend. Puik ontvangs, professioneel en baie gasvry. Heerlike ontbyt.

Ilse P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse P
Enkelreisiger

Adato is 'n goeie bestemming vir 'n kort besigheidsverblyf.

Sien sterre.

Heather J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J
Gesin met tieners

Adato is a very friendly, beautiful guest house.

We were made to feel welcome and the staff were always ready to assist. I went up to spend the week with my daughter in preparation for her Martic Dance and Adato really added to the wonderful time we had. I will definitely be staying there again when I go to Potch.

Prof Melinde C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Melinde C
Enkelreisiger

Rustig, vriendelike en professionele diens - baie mooi gastehuis.

Sien die sterre.

Marius K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Besigheidsreis

Aangenaam.

Net WiFi wat nie lekker werk nie.

Karien N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese gastehuis. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Sien sterre.

Lydia L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia L
Saam met vriende

Skoon, gerieflik naby alles, vriendelike diens, stil omgewing.

Enigste kritiek: Kamers 5-7 behoort teen 'n laer tarief bemark te word. Die beligting in kamer 5 was uiters swak (geen lig bv. in die kombuis). Die yskas het aanvanklik glad nie gewerk nie, en daarna net effens. Daar het ook 'n eetlepel van my persoonlike messestel, weggeraak. Adato het wel dit vervang. Andersins nie klagtes nie. .

George H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H
Besigheidsreis

Wonderful staff and great service.

Stay was amazing, friendly staff. Whole guesthouse is clean and neat. Very tastefull breakfast and great service. Would recommend to anyone, families, friends, and for the bussiness men and women.

Deonette T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern, huislik.

Aangenaam verras deur hierdie juweel in Potch! Sal Adato aanbeveel!

Liz B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies skoon! Home away from home!

Ek het ons verblyf regtig geniet. Laat jou baie welkom voel. 'n Mens wil net terug lê en niks doen. Die personeel is baie hulpvaardig en laat jou baie tuis voel. Niks is te veel vir hulle nie. Ons sal beslis weer daar tuis gaan en ook aanbeveel.

Heinrich W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ruim, skoon, netjiese kamer en badkamer. Seepbakkie in stort nog nie geïnstalleer nie. Baie goeie ontbyt. Veilige parkering. Ons sal definitief hulle weer ondersteun. Meer TV-kanale (bv. Kyknet) sal 'n groot plus wees. Op 'n ligter trant sal beter (duurder?) toiletpapier ook 'n groot plus wees.

Willmine L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willmine L
Gesin met klein kinders

Als was lekker.

Als was lekker, ons het net nie koffie in die kamer gehad die oggend nie, en ook nie genoeg kussings nie.

Elmar K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar K
Saam met vriende

Waarde, styl, uitstekend!

Wonderlike skoon verblyf met 'n uitmuntende ontbyt. Definitief aan te beveel.

Kobus D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Enkelreisiger

Vinnig, effektief en sonder nonsens.

Die parkeerplek was naby die kamers en die kamers was silwerskoon. Die ontbyt was vroeg gereed (07:00) sodat ek vinnig kon aangaan soos ek gehoop het sou moontlik wees. Die personeel was vriendelik en effektief en het my in Afrikaans gehelp van die eetkamer af tot by die sleutelrak! Baie dankie.

Zelda S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Lekker.

Sou net wou WiFi wou hê in al die kamers soos wat aangedui is.

Mariette V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Waarde vir geld.

Ons is 'n gesin met twee kinders wat tans studeer by NWU Pukke. Die gastehuis is luuks, ruim, skoon en baie netjies, met heerlike ontbyt. Waarde vir geld.

Wessel S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, pragtige verblyf.

Smaakvolle gemeubileerde verblyf.

Andre D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig met goeie en smaakvolle atmosfeer!

Die kamers is baie ruim en smaakvol gemeubileerd. Die lugversorging was 'n verligting teen die hitte. Veilige parkering. Die ontbyt was ook baie lekker met 'n groot verskeidenheid van geregte. Ek beveel gerus die gastehuis aan vir verblyf.

Monica E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Monica E
Gesin met tieners

Teleurstellend. Sal dit nie aanbeveel.

Teleurstellend. Sal nie weer van Adato gebruik maak nie.

Erna V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V
Saam met vriende

Verblyf was heerlik ruim en gemaklik, kamers is luuks ingerig en daar is alles wat nodig is.

Ons was 'n groep vriendinne wat weggebreek het vir Aardklop. Dit was heerlik. Die stort lek net aangesien die vloer van die stort nie genoeg "gesink" is sodat die water by die drein uitloop in plaas van onderdeur die stortmure nie.

Dalene L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het.

Ons kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel!

Ansie D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gemalklik.

Parkering is beslis te min. Verder was die verblyf baie aangenaam.

Willem S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location near university

Clean and practical rooms. Friendly service.

Regina W - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam; kamers lieflik groot en die ontbyt is uitstekende waarde vir geld.

Hierdie gastehuis is beslis waarde vir geld. Dis sentraal geleë, het gerieflike, groot, netjiese kamers en 'n heerlike ontbyt. Die enigste ruimte vir verbetering, is moontlik een of twee klein matte in die kamer, veral as die Potcehfstroomse winter aanbreek! Maar, ons sal beslis weer kom en ook die verblyf aanbeveel aan ons vriende en familie.

Michele A - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers is gerieflik met alles wat 'n persoon nodig het, en die ontbyt was baie lekker!

Ons is baie vriendelik verwelkom, en het regtig 'n lekker ondervinding gehad, en sal definitief dit aan ander voorstel.

Mart O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mart O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig

Hierdie B $ B is gegradeer daarom voel ek dat geblikte vrugteslaai en weense worsies vir ontbyt net nie die regte ding is nie. Vars vrugte kos nie so baie nie en geurige maalvleis sal ook beter afgaan as die worsie.... dis vir kinders

Attie P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Attie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aanvaarbaar.

'n Goeie ligging & netjiese gastehuis. Ons was egter teleurgesteld met die badkamers (geen kleinhanddoeke & wasbakprop). Die kamer se beligting was baie donker en ons kon skaars die kombuis se gedeelte gebruik. Andersins is dit aanbeveelbaar.

Leana L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leana L
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Die ontbytarea en parkeerarea kan te klein wees indien Adato vol bespreek is. Die ontbyt is lekker en die diens is goed. Die dame wat ons ontvang het, is baie vriendelik.

Yvette V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos en slaapplek was voortreflik.

Ons sal definitief weer gebruik maak van die Adato Gastehuis. Die kamer was netjies en goed ingerig. Die ontbyt was heerlik.

Ester E - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester E
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon,baie gasvry ontvang, ons het dit geniet om by Adato oor te bly.

Adato is 'n pragtige gaste huis. Ons was verklik verras oor oons kamer, veral met die klein kombuis eenheid en selfs 'n warm watersak tot ons beskikking. Adato is familie vriendelik, baie hartlik en gemaklik. Die parkeer area is so bietjie knap maar ek glo dat daar in die toekoms aandag aan gegee sal word.

Joseph V - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Lekker verblyf, dankie.

Maria V - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Hi there, The stay at Adato Guest House was excellent, thanks for referring us to them. Regards,Maria

Anna-mari V - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mari V
Gesin met klein kinders

Very nice place.

We had a very nice stay. We were only here for one night, but were welcomed by friendly hosts and felt very safe. Will refer people here, as well as return once again. Thanks a lot.

Richard K - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Richard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value-for-money overnight stay

We attended a wedding reception in Potchefstroom, a town we had never been to before. After searching the Interne,t we found Adato Guest House. Because of the prompt reply to our enquiry with regard to the price and location, we decided to spend the night there, and were not disappointed with the room or breakfast served the following morning. Very satisfied, thank you!!

Anél S - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best service

The owner and staff were incredibly friendly and helpful. The room we had was stunning, and they really paid attention to everything - from the large matters, down to the smallest detail. They gave me the most outstanding service - better then anyone else by a long shot.

Noko K - Sep 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noko K
Gesin met klein kinders

The place is nice, queit and value for money.

We went there as family and friends we enjoyed our stay and the owner went an extra mile on other things thanks!

Amanda R - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Gesin met tieners

It was only one night but it was really pleasant and peaceful. I loved it!

I would recommend it to anyone. The guesthouse is by far, to my taste, the best one in the area. The owner and staff were friendly. The breakfast was delicious and it's very hygienic! Thank you.

Debbie W - Apr 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie W
Saam met vriende

Enjoyable stay

Enjoyed my brief stay and would definately give preference to staying at Adato again should the need arise

Neo M - Nov 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It felt like home with something extra & the staff & owner was very nice.

We arrived on Saturday at around 19:30 and we were welcomed and shown our room and given the gate remote for easy access incase we wanted to go out. The room had enough space and everything was well presentable. The breakfast area and the breakfast itself was very nice. It is well located from anything you might need and easy access to the main road which is very nice for travellers in the sense that they won't have to drive around looking for it. It is a very nice and quite yet classy place to spend a night at.

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 63 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokaba-straat 70, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqiyAvghbacYdvrOo5QZ36UwThh0ks91pBBbm2A79v1dIhyLIk6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 70 Peter Mokaba ave Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.709465128501 27.093819379807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!