Adel Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champagne-vallei, Adel Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Adel Cottage is 'n lieflike, grasdak-kothuis in die Drakensberge se Champagne-vallei. Daar is slaapplek vir 6 gaste en die panoramiese uitsigte is lieflik.
Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solderkamer, en 'n oopplankombuis, -woon en -eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond en stoof, ketel, en 'n wasmasjien. Die oopplan-eetarea het 'n eetkamerstel vir 6 mense en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel in die snoesige sitkamer.
Die buite-area het braaigeriewe en stoepmeubels. Daar is parkeerplek op die perseel.
Maak gerus 'n draai by een van die besienswaardighede in die omgewing. Daar is 'n hele paar, soos die Champagne Sports Golf Course en Falcon Ridge Bird Of Prey Centre.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R600, Champagne-vallei, Adel Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Adel Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champagne-vallei, Adel Plaas, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal