LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adel-Pragt Gastehuis | LekkeSlaap
+14

Adel-Pragt Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Adel-Pragt Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Suzette P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P
Besigheidsreis

Wonderful location, friendly, really a very nice place to stay.

Limitation is the walkway to the rooms.

Fred O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie lekker, diens uitstekend net jammer van die trappe na die kamers.

Sal die verblyf aanbeveel vir jonger mense nie vir die ouer garde - baie trappe na kamers.

Belinda K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda K
Enkelreisiger

From the time I arrived, I felt totally at home. I enjoyed the time so much I didn't want to leave. Was absolutely fantastic.

Adel-Pragt Guesthouse Rustenburg was absolutely fantastic. The owners made me feel welcome from the time I arrived until I left. I have never enjoyed a stay at a guesthouse as much as I enjoyed my stay at Adel-Pragt. My room was very clean as well as the bathroom. I felt very safe as this worried me because I was alone. The place is very secure. I will recommend this guesthouse to anyone. Really value for money. Thank you for an unforgettable stay.

Lindie F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie F
Enkelreisiger

Absoluut puik!

Ek het heerlik gebly. Alles was baie goed. Pragtige kamer, privaat en veilig! Regtig niks waaroor ek enige negatiewe kommentaar kan lewer nie.

Philip M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, keurig, heerlik gebly, trappe bly egter nadeel.

Hierdie eienaars is sulke gasvrye mense, hulle plek is keurig en verwelkomend. Ons sal egter nie ons bejaarde ouers daarheen kan neem vanweë die stelle en stelle trappe nie. Die veiligheid en die netjiese voorkoms van die plek val op! Ons het heerlik gebly. Baie dankie!

Frikkie C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Enkelreisiger

Netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Sien gerus die sterre.

Pierre V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Enkelreisiger

Pragtige uitsig en baie gasvry.

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bly as ek weer in Rustenburg is.

Coenraad H S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad H S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sien die sterre.

Makwe N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Makwe N
Enkelreisiger

Great experience!

Quiet area with fantastic view of Rustenburg.

Inge M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en ruim vertrek. Naby aan die hoofweg en Mall.

Adel-Pragt is gasvry en privaat met veilige parkering, selfs 'n wag by die hek.

Martina C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina C
Enkelreisiger

Baie smaakvol, gerieflik, skoon en baie netjies.

Sal graag aanbeveel dat 'n elektriese punt binne bereikbare afstand van die spieël geplaas word vir die gebruik van 'n haardroër. Dit was regtig genotvolle en rustige verblyf. Kan dit regtig ten sterkste aanbeveel. Baie veilig en rustig. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Werner W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer.

Die klomp trappe het my effens onveilig laat voel, maar verder is die kamer baie mooi en netjies.

Ilze V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

By far the best guesthouse we have ever stayed at. Facilities luxurious and stylish, service excellent and with a smile.

Beautiful décor and styling! You can see the hosts really make an effort to provide quality service and facilities. Our host was very accommodating and even prepared a take away breakfast for us, which was a splendid treat. If I ever have to go to Rustenburg again, I will choose no other guesthouse than Adel-Pragt. Well done for the high standard and making our weekend such a pleasure.

Henriette F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette F
Saam met vriende

Baie mooi, netjies en gasvry!

Aangenaam verras, baie mooi uitsig en privaat!

Johann M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Die heerlikste kuier nog.

Die gashere is puik. Sal weer gaan!

Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Silverleaf Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MWM4YzYxLTRlNjItNDc5NS1iMGRiLTJjM2JlNWFhNWZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 18 Silverleaf Street Protea Park 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.69153 27.21009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!