Faerie Glen Akkommodasie by Adelante Self Catering | LekkeSlaap
+33
+33

Adelante Self Catering

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Adelante Self Catering is in die stil en beeldskone woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë. Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 tot 5 gaste.

Eenheid 1 is privaat en op die grondvloer. Dié woonstel is rolstoelvriendelik. Die eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar. Daar is 'n dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die woonstel het 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat volledig toegerus is. Daar is 'n yskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en tuimeldroër in die kombuis. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Eenheid 2 het trappe wat na die ingang lei en het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar. Dié woonstel is gerieflik en luuks gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank in die woonstel.

Elke eenheid het 'n kluis en veilige onderdakparkeerplek vir 1 motor.

Adelante is sentraal geleë en binne 10 km vanaf die Faerie Glen Hospitaal, Pretoria-Oos Hospitaal, Kloof Hospitaal, Menlyn Winkelsentrum, Woodlands Boulevard Sentrum, Atterbury Value Mart, Atterbury Boulevard en 'n Pick n Pay Hypermarket.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Adelante Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Gaste dink Adelante Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnesota-straat 318, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYzlmZmU1LTc3ZDktNDI0NC1hODU2LWRiNTk5MjRlY2MzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 318 Minnesota Street Faerie Glen 0043 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.77423226291 28.305708898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za