- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 318 Minnesota Street, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Adelante Selfsorg is geleë in die rustige en pragtige voorstad Faerie Glen, Pretoria. Dit bied 2 selfsorgwoonstelle wat 2-3 persone kan akkommodeer.
Eenheid 1 is 'n privaat woonstel op die grondvlak. Dit kan tot 2 volwassenes en 'n ekstra persoon op versoek met 'n matras akkommodeer. Daar is 'n dubbelslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, sowel as 'n oopplan-sitkamer en volledig toegeruste kombuis in hierdie woonstel. Die kombuis bied 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Eenheid 2 word via trappe bereik en kan altesaam 3 volwassenes of 2 volwassenes en 'n kind onder die ouderdom van 12 jaar akkommodeer. Die woonstel is gemaklik en luuks gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis, volledig toegerus, bied 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Daar is ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 'n slaapbank in hierdie woonstel.
Elke eenheid het veilige, onderdakparkering vir 1 voertuig elk.
Adelante Self Catering is sentraal geleë en binne 10 km vanaf Faerie Glen Hospitaal, Pretoria-Oos Hospitaal, Kloof Hospitaal, Menlyn Winkelsentrum, Woodlands Boulevard Sentrum, Atterbury Value Mart, Atterbury Boulevard en Pick n Pay Hipermark.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Olivia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 69
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 318 Minnesota Street, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
- Gaste dink Adelante Self Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
318 Minnesota Street, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang