Adorable Designs
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R830 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes) in Moreletapark.
Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy eie ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad en 'n stort. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Daar is ook 'n klein balkon waar gaste kan rook.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en komplimentêre beskuit word voorsien. Verder is daar 'n waaier, TV met Netflix en onbeperkte WiFi. 'n Gasverwarmer en 'n elektriese kombers word in die winter voorsien beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Adorable Designs bied maklike toegang tot die vernaamste roetes en is minder as 3 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 2 km vanaf Kimiad Gholfbaan en minder as 2 km vanaf Moreletakloof Natuurreservaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Adorable Designs het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis-Johnstraat 761, Moreletapark, Pretoria, 0181, Gauteng