Adventure House
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 700R2 025 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Adventure House is in die pragtige klein dorpie Clarens geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor die berge in die verte. Dié selfsorgverblyf is naby die middedorp.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel, vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan in die omheinde tuin wat buitemeubels en braaigeriewe het, ontspan. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Adventure House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Adventure House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larolastraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom