Aerorand Akkommodasie by Aero Lodge | LekkeSlaap
+21

Aero Lodge

30 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aero Lodge is 'n kommersiële gastehuis wat voorsiening maak vir die oordeelkundige sakeman en vakansieganger. Aero Lodge is in Aerorand, 'n stil voorstad, aan die suidwestelike kant van Middelburg in Mpumalanga geleë en bied maklike toegang tot die N4.

Daar is 18 eenhede met slaapplek vir 38 gaste altesaam. Elke kamer het gemaklike beddens met anti-allergeniese beddegoed sodat jy verfris kan wakker word. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike sitkamer, speletjieskamer en swembad.

Jy kan 'n smullekker, tradisionele ontbyt met vars bestanddele binne of buite nuttig om jou dag te begin. Middagetepakkies en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse dis vir aandete is ook op versoek beskikbaar teen 'n addisionele tarief.

Besienswaardighede in die area sluit in die Cycad-voetslaanroetes, Middelburgdam, Middelburg Natuurreservaat en die historiese dorpie Botshabelo. Middelburg bied ook flieks, biblioteke, restaurante en gesofistikeerde winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Aero Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Aero Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 85, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhM2I3YjY4LTY3NDYtNDhhZC1hZWQxLTQ2NTYyZjAzMGFiMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 85 Constantia Crescent Aerorand 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.803056 29.459051
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za