Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aerodrome Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Aerodrome Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ruan H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie regtig gekuier nie. Het 'n funksie gehad en het net oorgeslaap.

Ons het lekker gebly. Kamer was bietjie klein. Die badkamer was bitterlik klein en het bitter min beweegspasie gehad. Bietjie ontevrede met die ontbyt. Vir die prys wat ons betaal het, het ons 'n bietjie beter kwaliteit verwag. Afgesien daarvan, het ons baie lekker geslaap. Die bed en beddegoed was skoon en van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie G
Saam met vriende

Very pleasant but not wheelchair friendly at all.

They said they were wheelchair friendly except in the bathrooms that were not true at all they are not wheelchair friendly at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R699
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-rylaan 44, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9341deced446543400a7c40d7f3581e9fbb1b037aae63cca6674c587eebf1e677a83290d7822c6a6eebf242c0ff36a41ec9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Aerodrome Drive Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16374 28.31175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem