Affinity Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda F - Apr 2024
Algehele gradering
Goed.
Gert D - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie skoon.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit gee vir ons rede om elke dag op te staan en ons bes te doen vir ons kliënte/gaste.
Robert Henry W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelik, netjies en swembad was 'n lafenis in die hitte.
Miriam M - Des 2023
Algehele gradering
Neat, clean and lovely location on the Orange River.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie, Miriam. U terugvoering word verwelkom.
Jolize V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Nicolette H - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon en rustige verblyf.
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons sal werk aan die negatiewe.
Marizane M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Affinity Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Sal werk aan negatiewe.
Beverly G - Des 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Elke terugvoering help ons om te verbeter waar moontlik.
Marga O - Des 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Jolandi R - Nov 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike salige en verwelkomende plek om te bly, ons beveel dit beslis aan!
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Milo mis sy maatjie.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Marlise V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Dit word waardeer.
Adriaan O - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe kommentaar. Mense soos u is wat dit die moeite werd maak om elke oggend 05:00 op te staan om die dag te begin. Lief julle.
Kevin N - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful location with helpful and friendly staff.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit word werklik waardeer.
Lutz S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was okay- beautiful view.
Keith C - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek wanner op reis na 'n verdere bestemming.
Eddie K - Aug 2021
Algehele gradering
Aovely location, clean spacious rooms and friendly staff.
Affinity Lodge se terugvoer
The feeling is mutual. Thank you.
Heinie L - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Affinity Lodge se terugvoer
Julle was twee baie oulike mense en ons hoop regtig ons sien julle weer.
Muller T - Jan 2020
Algehele gradering
Tevrede.
Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging en uitsig; lieflike mense en vyfster-ontbyt!
Affinity Lodge se terugvoer
Goeie dag Jan,
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit word waardeer!
Leilani V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die rivier.
Affinity Lodge se terugvoer
Baie dankie Leilani. Jou positiewe terugvoering word waardeer.
Spike E - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Uwe T - Apr 2017
Algehele gradering
Die ontbyt was uitstekend en die ligging pragtig.
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap