Affinity Lodge
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke tuin versteek met uitstekende uitsigte oor die rivier. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir gesinne, paartjies of sakereisigers.
Die kamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike eetkamer waar 'n heerlike ontbyt bedien word. Ekstra geriewe sluit 'n swembad, braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi in. 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Affinity Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap