Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Eco Resorts

Basiese Staanplekke
Vanaf
Vanaf R590
per eenheid
Beskrywing

Daar is 3 basiese kampeerplekke wat elk slaapplek aan 6 gaste bied. Hierdie staanplekke beskik oor 'n onderdak-platform met 'n kragpunt, lig en 'n losstaande braai. Hiér kan gaste hul tente opslaan of hul karavane parkeer. Gaste het toegang tot 3 gemeenskaplike badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n sluitkas het. Daar is ook 'n gemeenskaplike onthaalarea met braaigeriewe vir groter groepe ook beskikbaar. Hierdie kampeerplekke is naby die gemeenskaplike swembadarea en is maklik toeganklik vir gaste.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eksklusiewe Staanplekke
Vanaf
Vanaf R790
per eenheid
Beskrywing

Daar is 4 eksklusiewe staanplekke wat met pragtige see- of berg-uitsigte spog. Elke staanplek bied slaapplek vir tot en met 6 gaste. Elkeen van hierdie staanplekke het 'n onderdak-platform met 'n kragpunt en ‘n buitelig. Hiér kan gaste hul tente opslaan of hul karavane parkeer. Elke staanplek spog met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n haardroeër. Daar is ook ‘n privaat kombuis met 'n wasbak, mikrogolf, gasstoof en gasketel. Gaste kan ontspan en die rustigheid op die groot privaat dek inneem. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad, buite-eetarea, russtoele en 'n vuurput. Hierdie kampeerplekke is naby die gemeenskaplike swembadarea en is maklik toeganklik vir gaste.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Kampeerplek met selfsorggeriewe. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eksklusiewe Toegeruste Tent
Vanaf
Vanaf R1 390
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 eksklusiewe gestruktureerde tente wat met pragtige see- of berg-uitsigte spog. Elk tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elkeen van hierdie tente het 'n onderdak-platform met 'n kragpunt en buitelig. Elke tent spog met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie tente het elk 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank, asook 'n aparte eenheid met 'n kombuisie met lopende water en wat met 'n mikrogolfoond, opwasgeriewe, 'n gasketel en 'n gasstoof toegerus is. Gaste kan ontspan en die rustigheid op die groot privaat dek inneem. Daar is ook 'n privaat houtvuurwarmbad, buite-eetarea, russtoele en 'n vuurput. Hierdie toegeruste tente is naby die gemeenskaplike swembadarea en is maklik toeganklik vir gaste.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Tentkamp met selfsorggeriewe

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem