Aeicon Suite
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Icon-gebou 501, Foreshore, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aeicon Suite is op die 10de verdieping van Kaapstad se Icon-geleë. Dis lekker sentraal geleë, met uitsigte op Tafelberg wat oor die silhoeët van die stad deurloer. Dit beskik oor dekor wat deur die plaaslike Afrika-kultuur geïnspireer is. Dié dekor sal jou herinner daaraan dat Kaapstad steeds deel is van Afrika, alhoewel dit terselfdertyd modern en gesofistikeerd is.
Ontspan en skop jou skoene uit in hierdie gerieflike vakansiewoonstel, wat oor ’n L-vormige leerbank beskik, ’n mat en ’n TV met internasionale kanale en 'n DVD-speler. Die kombuis is volledig toegerus (insluitend ’n wasmasjien) en daar ’n ronde etenstafel. Daar is 'n koninggrootte-bed met wit linne van hoë kwaliteit wat mooi opgemaak is.
Gratis WiFi, 'n swembad, 'n parkeerarea binne, 24 uur-sekuriteit en 'n groet-en-ontmoet met 'n toerisme-brosjure word voorsien. Die badkamer het 'n stort en toiletware, handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Die woonstel het ook 'n strykplank en 'n strykyster.
Op die grondvloer van die gebou is daar eetplekke, kruidenierswinkels en koffiewinkels. Afribode's Aeicon Suite is stapafstand vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede in Kaapstad, soos KIKS (CTICC), Groentemarkplein, die Bo-Kaap en gewilde De Waterkant, verskeie restaurante, kroeë, koffiewinkels en teaters. Dis ook net 'n entjie se ry tot by Tafelberg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 41
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Icon-gebou 501, Foreshore, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Aeicon Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Icon-gebou 501, Foreshore, Hans Strijdom-laan, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap