Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afribode's Alexander's Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 904, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afribode's Alexander's Loft is op die negende verdieping van Kaapstad se mooiste art deco-gebou, Mutual Heights, geleë met uitsigte oor Leeukop, Seinheuwel en die see in die verte. Dit is die perfekte toesluit-en-ry-vakansiewoonstel met 1 slaapkamer in 'n sonnige straat in Kaapstad se middestad.

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die eenhede het elk 'n gerieflike leefarea met 'n sitkamer en 'n eetkamer, 'n TV met internasionale kanale, gratis WiFi en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n wasmasjien.

Gaste het toegang tot privaat parkeerplek in 'n mototrhuis.

By Afribode's Alexander's Loft kan gaste hul onmiddellik verdiep in Kaapstad se multi-kulturele atmosfeer en geskiedkundige argitektuur, markies, toeristebesienswaardighede en stoepkafees. Kaapstad se toeristebesienswaardighede is op ons voorstoep, of net 'n kort entjie se stap of ry van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Afribode's Alexander's Loft sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Afribode's Alexander's Loft
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Ligging

  • Darlingstraat 14, Mutual Heights, 904, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afribode's Alexander's Loft het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Mutual Heights, 904, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3ZmUyNjc0LWYxOGItNDY2ZC1hMWIzLWM1M2E2YzM2NGVjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 14 Darling Street Mutual Heights, 904 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.923865544164 18.421669006348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem