Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Apartment Louis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Apartment Louis is 'n stylvolle eenslaapkamer-woonstel in die Mutual Heights-gebou in die hartjie van Kaapstad.

Die woonstel is op verskillende vlakke geleë wat afsonderlike ruimtes in die woonstel skep. Die sitkamer, met sy roomkleurige hoekbank, lê 'n bietjie hoër as die kombuis. In die kombuis is daar 'n ontbythoekie en skaapvel-stoeltjies.

Daar is 'n stel trappe wat na die slaaparea op die tussenverdieping lei. Die slaaparea kyk oor 'n balkon uit oor die leefarea onder en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word en wat met gehaltelinne, kussings en 'n deken opgemaak is. Daar is oorgenoeg ruimte in die kaste, 'n lessenaar en 'n kluis. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser en 'n koffiemasjien. Apartment Louis het privaat parkeerplek, 'n gimnasium, 'n swembad op die dak en is maklik via 'n lugbrug bereikbaar (die lugbrug verbind die parkeerarea en die woonstelblok). Gaste word ook persoonlik verwelkom.

Gaste kan Kaapstad gerus te voet verken en dié woonstel is net 'n paar minute se stap vanaf die Kasteel, die stadsaal, Groentemarkplein, Adderley-straat se blommemark en die Eastern Food Bazaar. Dis net 'n entjie se ry vanaf die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkarretjie en Kampsbaai en Clifton se strande.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment Louis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Apartment Louis
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 40

Jaar gelys 11

Ligging

  • Darlingstraat 14, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 14, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMWUxMTQ1LWIwNzEtNGIyNS05ZWYwLTQyMjBhNjEwY2M2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 14 Darling Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920323 18.424183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem