+13

Cape City View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling St, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape City View is ’n eenslaapkamerwoonstel op die 9de verdieping van Kaapstad se mooiste art deco-gebou Mutual Heights en spog met 'n uitsig op Tafelberg en oor die historiese dele van die stad.

Die woonstel het ’n koningingrootte-bed op die tussenvloer bo die sitarea en die sitarea het ’n TV met internasionale kanale en 'n DVD-speler.

Cape City View is ’n silwerskoon woonstel met alle nodige geriewe, soos ’n volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer met ’n aparte bad en 'n stort, privaat parkeerplek en goeie sekuriteit.

Gaste wat by Cape City View bespreek word onmiddellik deel van Kaapstad se multi-kulturele atmosfeer aangesien Mutual Heights in die hartjie van die middestad geleë is. Al die besienswaardighede van Kaapstad is in die nabye omgewing, soos die V&A Waterfront, Tafelberg, Robbeneiland en Kirstenbosch Botaniese Tuine.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 14 Darling St, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape City View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling St, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3NDQxZTk3LTM2M2UtNDQ2ZS1hODU3LTA3NTY0Nzk3NDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Darling St Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.92417268236 18.42245221138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang