LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+79
Gastehuis in Aston Manor

Footprints Lodge



  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Crestwood Avenue, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Footprints Lodge is 'n onlangs opgeknapte bed-en-ontbyt, ideaal geleë in Kempton Park, binne maklike bereik van OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers, kort verblyf, of gaste wat vroegoggend en laatnagvlugte neem.

Verblyf is beskikbaar in 20 gastekamers wat tot 3 gaste kan akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word, sluit in die Quick Stay Queen Rooms en die Comfy King Rooms. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gratis WiFi word ook voorsien.

Geriewe op die perseel sluit in 'n eetarea waar ontbyt bedien word, rugsteun-sonkrag, 'n rugsteun-waterstelsel en veilige parkering op die perseel. Die eiendom is geleë naby belangrike vervoerroetes, die Gautrein-stasie, plaaslike winkelsentrums, restaurante en Emperors Palace.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Lughawe-vervoer op versoek

Kamers

Quick Stay Queen
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Quick Stay-kamers is basiese, minimalistiese eenhede wat ontwerp is vir kort verblyf en is gerieflik geleë naby die lughawe en hoofweë. Hierdie kamers bied 'n praktiese en gemaklike opsie vir gaste wat vir sake reis of deur die area reis.

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Werkstasie, slim-TV en WiFi-konnektiwiteit word ook voorsien vir ekstra gerief.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Braai
Gemeenskaplik, Houtvuur, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Houtvuur, Houtskool
Vuurput
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Houtvuur, Houtskool
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lughawevervoer is teen 'n ekstra koste beksikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Quick stay King/ Twin
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is ideaal vir kort verblyf en bevat óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang op die grondvloer. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Toegewyde werkruimte word ook in elke kamer voorsien vir ekstra gerief.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lughawevervoer is teen 'n ekstra koste beksikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer met koninggrootte- of 2 enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lughawevervoer is teen 'n ekstra koste beksikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Liezel B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Clean, neat and close to various amenities. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andricia P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, veilig en skoon. Aangename verblyf. Ontvang hulpvaardig en vriendelik. Kamers skoon en ruik lekker. Ontbyt was heerlik en vars gemaak. Stil en gee nie geraas nie. Baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly! Goeie diens, pragtige plek - ons is vinnig gehelp en het lekker gebly! Alles is netjies en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelagh A S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

I recommend this lodge to anyone, value for money. Absolutely fantastic. We will definitely be a regular in that lodge, loved the people and the setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene O
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Puik. Lekker daar gekuier. Baie lekker daar gewoon vir 14 dae. Geen probleme!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Werner
Footprints Lodge
Dankie dat jy ons gekies het. Dit was heerlik om jou te hê.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dawie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Very nice place. A very nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Footprints Lodge
Thank you very much. Regards Ben.

Drika M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Was baie netjies en die diens was baie goed met veilige parkering. Die plek was baie skoon gewees en die mense baie hulpvaardig. Sa weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette U
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Baie akkomoderende, vriendelike, netjiese en ruim verblyf. Werner en sy personeel is werklik akkommoderend en vriendelik. Het selfs 'n ekstra kantoorruimte aangebied waar my man in stilte sy virtuele vergaderings en werk kon afhandel. Die heeldag beskikbare filterwater en lekker koffie in die eetkamer is 'n wenner. Ons sou dit egter waardeer het as daar 'n beker drinkwater, melk en koffiesakkies ook in die kamer beskikbaar was, aangesien ons snags laat ingekom het, toe die eetkamer reeds gesluit was. Items soos 'n sepie by die stort en lugverfrisser by die toilet sou ook baie welkom wees. In die geheel 'n baie aangename verblyf en ons kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 17 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Footprints Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

25% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 10:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Quick Stay Queen
Slegs verblyf
Quick stay King/ Twin
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kamer met koninggrootte- of 2 enkelbeddens
Slegs verblyf

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Lughawevervoer is teen 'n ekstra koste beksikbaar.

Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Crestwood Avenue, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5a5e0e7ca120b734d8f1d35d06d50ccd88457bc5e8a8216cd141aa8edd7a649472e25e111a2f128749050473bdf15392ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 1 Crestwood Avenue Aston Manor 1619 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -26.082499994432 28.243714570999