Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Africa House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rae A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rae A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant.

What a beautiful house, the outside area is wonderful, gorgeous furniture and everything you need. An amazing place and would highly recommend. You can arrive at the house with just clothes as this house has all the basics covered, from toiletries to charcoal and food basics. The owners are so lovely and even arranged beers! What more could you want? To stay here is a must!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House se terugvoer

Good day Rae Annette,

Thank you for the beautiful review, you are more than welcome to return to Africa House.

Kind regards,
Desiree

Africa House
Deon D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke, beveel dit sterk aan!

Van die verwelkoming tot die laaste dag het die eienaars gereed gestaan om te help met enige iets. Die verblyf was skoon en netjies en het perfek vir ons gewerk. In die rustige omgewing was dit maklik om af te skakel en die battery te herlaai vir 'n nuwe jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House se terugvoer

Deon,
Jy en jou familie was 'n plesier om te akkommodeer, julle is welkom om terug te keer na Africa Huis.

Vriendelike groete
Desiree

Africa House
Natasha A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful short stay - didn't want to leave! Cannot wait to visit again!

What a pleasant surprise this was. Exceptionally clean house. The kitchen had everything we needed. The bed was comfortable. The furniture was comfortable. The attention to detail was outstanding. Our hosts thought of everything and were incredibly gracious and considerate of our needs. I would highly recommend this house to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, beïndruk, lekker.

Die plek het ons verwagtinge oortref! Daar het so baie moeite ingegaan tot in die kleinste detail. Dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek, ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Africa House se terugvoer

Goeiedag Alicia, baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle is baie welkom om weer te kom bly. Vriendelike Groete, Desiree

Africa House
Vanaf
R5 715
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 715
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R5 715
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibostraat 556, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2cff84857d8eaa47600c67234f1ce625107b9ae6bb1a8637ab8470ef8e9940ced75af867748f946ae02b6a06470a5fd6bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 715 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 556 Rooibos straat Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.342427179582 30.986270259507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem