LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Oudtshoorn

Africa Inn



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Africa Inn is 'n chalet wat op 'n plaas van 220 hektaar sowat 8 km buite Oudtshoorn geleë is. Dit is ideaal weggesteek van die hoofpad en bied onbelemmerde uitsigte oor die pragtige Swartberge.

Die verblyf bied 5 chalets om in die gaste se behoeftes te voorsien, hulle is ingerig met koninggrootte-beddens en slaapbanke. Die eenhede het elkeen 'n kombuis vir selfsorg asook 'n leefarea met 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste kan ontspan en die asemrowende uitsigte van die heuwels en berge in die verte geniet, of in die plonspoel afkoel. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Bosstaproete
Fietsry
Wildritte
Wildkyk
Bergfietsry

Kamers

Chalet 2
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 2 beskik oor 'n slaapkamer, 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n buitestort. Beddens kan in koninggrootte- of 2 enkelbeddens omskep word. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n ketel en broodrooster. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n leefarea en 'n patio met 'n privaat plonspoel en braaigeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet 3
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 3 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n buitestort. Beddens kan in koninggrootte- of 2 enkelbeddens omskep word. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n ketel, yskas-vrieskas, stoof-oond, mikrogolfoond en broodrooster. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n leefarea en 'n patio met 'n privaat plonspoel en braaigeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet 1
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 1 beskik oor 'n slaapkamer, 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n buitestort. Beddens kan in koninggrootte- of 2 enkelbeddens omskep word. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, ketelmikrogolfoond en yskas-vrieskas. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n leefarea en 'n patio met 'n privaat plonspoel in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet 4
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 4 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 slaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n toilet, bad en 'n stort. Beddens kan in koninggrootte- of 2 enkelbeddens omskep word. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis, leefarea en 'n patio met 'n privaat plonspoel en braaigeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

5

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet 5
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 5 beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 slaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n toilet, bad en 'n stort. Beddens kan in koninggrootte- of 2 enkelbeddens omskep word. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kombuis, leefarea en 'n patio met 'n privaat plonspoel en braaigeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

5

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gerald K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ongelooflik lekker. Foto's presies soos wat dit was. Die uitsig was selfs mooier.
Apr 2026
Mariana V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig! Privaat. Rus. Geniet. Dit is baie gerieflik naby die dorp, maar afgesonder genoeg om te glo jy is baie ver van enige beskawing. Pragtige uitsi...
Sien meer
Mrt 2026
Lynn C
Saam met vriende
5.0
Lovely place to stay. Gert was a great host. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gebly. Baie mooi en gerieflike verblyf met 'n heerlike plons swembadjie en pragtige uitsig.
Des 2025
Elitia G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker. Swembad oulik. Braai prakties. Uitsig wonderlik.
Des 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gerald K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Ongelooflik lekker. Foto's presies soos wat dit was. Die uitsig was selfs mooier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitsig! Privaat. Rus. Geniet. Dit is baie gerieflik naby die dorp, maar afgesonder genoeg om te glo jy is baie ver van enige beskawing. Pragtige uitsig. Lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Lovely place to stay. Gert was a great host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Baie mooi en gerieflike verblyf met 'n heerlike plons swembadjie en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elitia G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Baie lekker. Swembad oulik. Braai prakties. Uitsig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jon M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2026

Quiet and comfortable. Quiet, beautiful views and close to Oudtshoorn. Very comfortable. Some maintenance might be necessary - a ceiling fan was faulty and the kitchen counter needs some attention, but otherwise a great option for a stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Thanks for visiting. We will certainly attend to the shortcomings! Kind regards.

Sandi T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Spectacular views. Cottage hidden in the bush with spectacular views onto the Swartberg mountains. Very private with plunge pool and braai looking out over the beautiful scenery. Close to all the attractions around Oudtshoorn, but you feel miles away when in your own secret hideaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anelle G
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Wonderful stay with a magnificent view. Wonderful stay with a magnificent view. The accommodation was lovely with everything you need. My kids loved the pool and porch opening up into the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert En Ansie
Africa Inn
Dankie vir jul besoek en mooi woorde!

Chris V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Netjiese selfsorgverblyf met ongelooflik mooi uitsig in rustige omgewing. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en het heerlik gebly by Africa Inn. Die selfsorghuisies bied alles wat nodig is in 'n rustige en veilige natuur omgewing met ongelooflik mooi uitsigte, alles binne minder as 10 min se ry vanaf Oudtshoorn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Relaxing! Very private! Hiking area is good. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert En Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Africa Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Chalet 2
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Chalet 3
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Chalet 1
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Chalet 4
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Chalet 5
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb8683be682d815343771d62654e447c44cca621c515008cb0b8abfe6ea97af89ea09e26a6fa97a22aa4754e27f0ecd11ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 Farm Buffelsdrift Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.519196922369 22.24419772625
Soek in 'n groter streek