Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbergweg 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Omring deur bekende wynlandgoedere, is Somerset-Wes die ideale basis om die hele Kaapse Skiereiland te verken; Kaapstad met sy V&A Waterfront, Tafelberg, die bekende Kirstenbosch Botaniese Tuine, Robbeneiland, Die Kaap die Goeie Hoop of die pikkewyne in Simonstad is ander gunsteling-besienswaardighede.

Africa Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat verblyf bied in pragtig versierde en ruim kamers wat elk 'n koninggrootte-hemelbed het. Die kamers het elk hul eie en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV met gratis WiFi in. Elke kamer lei na 'n privaat stoep, met buitesitplek en toegang tot die welige tuin en sprankelende gemeenskaplike swembad.

Die Africa Lodge-span verskaf 'n heerlike ontbyt wat daagliks in die tuinpaviljoen bedien word, wat ook 'n eksklusiewe geskenkwinkel het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Africa Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 14

Ligging

  • Stellenbergweg 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Africa Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellenbergweg 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a096b27fd96baed11c72db9acb1094a152d0b576e2ea2ea47721905d941c15f5c34232e45ae805bd534188a321882271d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 39 Stellenberg Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0499215 18.8241843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem