LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Africa Paradise - OR Tambo Airport Guest Lodge | LekkeSlaap
+111

Africa Paradise - OR Tambo Airport Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Africa Paradise - OR Tambo Airport Guest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mielie C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mielie C
Enkelreisiger

Net oorgeslaap vir werksredes.

Was baie aangenaam en netjies.

Sanet B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam en die diens was vriendelik en puik.

Die ontvangs deur Lolla was baie hartlik en warm. Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Geen versoek was te veel moeite en die kos was van uitstekende gehalte. Ons sal beslis weer in die somer daar gaan bly.

Ivan T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ivan T
Enkelreisiger

Disgusting.

Disgusting, old dirty room with hairs on the sheets which stank.

Lizohna D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizohna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam, plek is uitstekend en baie netjies.

Nokuphakama M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuphakama M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing, I will book again soon. The people are very welcoming and the food was nice.

The rooms are super clean and the food is super delicious. The people are very loving and welcoming. My husband and I had everything that we needed and everything was amazing. Wow, I loved it.

Amanda K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Meer as wat ek verwag het.

Carla B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Enkelreisiger

Wonderful friendly kind very helpfulful

Hi there its was wonderful to stay there the place had a comfy feeling the staff and the place was lovely friendly atmosphere and I was very happy to stay there and to have my dog with me i want to say Thank you for the lovely stay that I experienced it was great

Sarie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese tyd gehad.

Ons het 5 nagte daar deurgebring. Elke personeellid was so vriendelik en behulpsaam. Hulle kon nie genoeg vir jou doen nie, enige tyd van die dag of nag as jy hulle sou nodig kry was hulle met 'n glimlag beskikbaar. Ons Jacuzzi het nie gewerk nie en hulle was dadelik bereidwillig om hom te herstel. Ons het elke oomblik daarvan geniet en omdat ons eintlik baie naby aan Benoni bly het dit vir ons nogsteeds soos 'n lekker vakansie gevoel. Ek sal dit enige tyd weer doen en ook vir ander aanbeveel. Fantasties gewees!

Wendy K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Was baie lekker. Ons het dit baie geniet.

Deejay K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deejay K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ok gewees, meer verwag.

Mense baie vriendelik, maar plek kort baie aandag, dit is baie vergaan die gebou self asook beddegoed val uit mekaar uit. Met die nodige aandag sal dit 'n baie nice plek wees.

Tilden S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilden S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and accommodating.

We enjoyed our stay, we did not stay at Africa Paradise but at a sister guesthouse of them, because of young adults staying there that is making a lot of noise. So they moved us to a quieter guesthouse (very thoughtful). Breakfast was good as well.

Nokwanda M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokwanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We have enjoyed our stay.

All our requirements were met. The place is beautiful and the staff are friendly.

Nicole S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir somer net ‘n vinnige 1 nag wegbreek.

Lieflike gastehuis vir ‘n vinnige wegbreek.

Vanessa R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa R
Gesin met klein kinders

Sal dit nie aanbeveel nie.

Geen kliëntediens. Speelplek vir kinders op slegte plek en baie vuil. Kostes vir kos is belaglik.

Suzanne M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend gewees.

Baie vriendelike en gasvrye personnel. Heerlike atmosfeer, sal enige iemand aanraai om daar oor te bly. Dankie.

Debbie K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Besigheidsreis

Personeel was baie vriendelik, en behulpsaam. Baie lekker plek om te bly.

Sien sterre.

Carla V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastevryheid.

Baie welkom laat voel met goeie kamerdienste en lekker kos.

Ilke V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilke V
Enkelreisiger

Meubels kort verf, toilet spoel nie weg nie, matrasse is gaar, kos is koud.

Meubels wankel en kort verf. Badkamerrakkies hang, toilette spoel nie weg nie, m.a.w. jy kry ‘n verassing op eerste intrapslag van vorige gaste. Matrasse is gaar. Ontbyt is buffet en koud. Jacuzzi se knoppies is gaar gedruk en al die spuite werk nie. Musiek word baie hard gespeel tydens ontbyt.

Iketleng S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iketleng S
Saam met vriende

I had an amazing time.

The place looks exquisite, service was great. I really enjoyed my stay.

Shelby G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelby G
Saam met vriende

Everything I expected and more!

Although we only stayed at Africa Paradise for one night, it was perfect! The house itself is beautiful, our rooms were clean, the staff were very friendly and the location was in a safe area. I would, without a doubt, stay here again!

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stymiestraat 9, Westdene, Benoni, 2501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAszrOKUiqp3Kwxxn4uv0eO7zzDbTWvWoWyvMO8gmMh4UPayzsS4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag(plek vir 2) 20 5 1 5 9 Stymie Road Westdene 2501 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.188685 28.295601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!