LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Africa Paradise - OR Tambo Airport Guest Lodge | LekkeSlaap
+125

Africa Paradise - OR Tambo Airport Guest Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Gaste moet ons asb. direk kontak indien hulle sou belangstel in enige ekstras. Let asb. daarop dat alle ekstras voor die inklokdatum betaal moet word.

Ons bied 'n romantiese pakket van R500:
Nie-alkoholiese of alkoholiese sjampanje EN blomme of blomblare EN 'n vrugtebord OF 'n boks sjokolade OF 'n koek

Masserings:

Nek en rug: R350 vir 30 min.
Vollyf: R700 vir 1 uur
Vollyf: R800 vir 1,5 uur

Aandete of middagete:
A la carte-middagete of -aandete is R220 per persoon.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Stymie Pad, , Benoni, 2501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAszrOKUiqp3Kwxxn4uv0eO7zzDbTWvWoWyvMO8gmMh4UPayzsS4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 9 Stymie Road Westdene 2501 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -26.188685 28.295601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!