8 gaste
4 slaapkamers
7 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 83 Fynbos Viilage, Pinnacle Point Golf & Estates, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Africa Sun Villa is 'n selfsorg-villa op die Pinnacle Point Gholflandgoed. Die villa is in die fynbosnatuurreservaat geleë en het pragtige uitsigte oor die see vanuit die meeste van die kamers.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, balkon en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n balkon en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, 'n Franse balkon en 'n groot badkamer met 'n dubbelstort wat gedeel word.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep, terrasse en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Haakan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 83 Fynbos Viilage, Pinnacle Point Golf & Estates, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Africa Sun Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
83 Fynbos Viilage, Pinnacle Point Golf & Estates, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang