Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Hoedspruit

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir AfriCamps Hoedspruit
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christel - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel
Gesin met tieners

Ontspannend, gerieflik.

Ons het fantasties gebly. Die hot tubs is baie uniek en dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, salig en genotvol.

Pragtige tente met kaggels vir die winter, lugversorging vir die somer, asook privaat klein jacuzzi om in af te koel, terwyl jou vleisie braai. Elkeen privaat met 'n ongelooflike uitsig oor die dam. Baie wild om te sien (en ons het tot leeus gehoor!). Oulike winkeltjie met basiese benodighede, en heerlike pizza afgelewer by jou tent op aanvraag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps Hoedspruit se terugvoer

Lekker! Ons is vreeslik bly om te hoor julle het 'n heerlike en ontspannende wegbreek gehad by ons kamp, Lana. Ons hoop om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom!

AfriCamps Hoedspruit
Louis M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

It was fabulous and refreshing. We did enjoy every second.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps Hoedspruit se terugvoer

Hi Louis, we are thrilled to hear about your awesome experience. Thank you for your review!

AfriCamps Hoedspruit
Christa L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa L
Saam met vriende

Lodge nearby was very noisy. Can't enjoy the sounds of nature and switch off. Late night music caused lack of sleep.

Tried to make contact with management regarding noise. Cannot get hold of anyone at the lodge. Phone numbers given only for bookings at AfriCamps. No direct contact number for anyone at the Hoedspruit venue to ask for help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps Hoedspruit se terugvoer

Hi Christa, thank you for your valuable feedback. We are so sorry to hear the tranquillity of our camp was disturbed by noise from the neighbouring lodge, and that you were unable to reach the host since no contact number for the host was provided. Thank you for bringing this to our attention. We have since added this to the listing. Please note that we have a strict no-music policy and ask guests to quiet down from 22:00.

AfriCamps Hoedspruit
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S
Gesin met klein kinders

Heerlik, ontspanne, meer as wat ons verwag het.

Alles wat ons nodig gehad het was in die tent. Tent was skoon en baie goed ingerig. Ons het heerlik ontspan en die warmbad asook die natuur baie geniet. Ons tent was teen die water, dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning op sy beste.

Die bos, die water, die vuur en die donkie jacuzzi. Dit was baie lekker. Tiaan by ontvangs skep 'n great atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik!

Ten spyte van beurtkrag was dit steeds 'n ongelooflike lekker ervaring in die natuur met mooi uitsigte en fantastiese diens. Alles was baie netjies en almal wat ons teëgekom het van die personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08115f7cdcb4ea326bb39fe1ed6d7f3eb23e6d634e353b6e0f2d065663d1b710657b3c799c4401e074dd15396d59a7986b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Guernsey Road Klaserie 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.527617 31.058386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem