Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Kam'Bati

Selfsorg
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Kam'Bati, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps at Kam'Bati bied 'n unieke boetiekglanskamp-ervaring op 'n plaas in die Overberg, sowar 20 km wes van Swellendam, naby die ontmoetingspunt van die Sonderendrivier en die Breederivier. Dit is die ideale plek vir 'n heerlike vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende.

Die kamp bied verblyf in 13 tente en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Die tente beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent het toegang tot 'n onderdakstoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Gaste kan visvang vanaf die rivier se oewer of 'n rondte mini-gholf speel. Die oord bied ook 'n groot swembadarea met waterglybane wat ideaal is vir die jongspul.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir AfriCamps at Kam'Bati
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Ligging

  • AfriCamps at Kam'Bati, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Kam'Bati het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps at Kam'Bati, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744073c814f805453a91d166249eefa1a992c1e29336deccd22ed8a4b720c409bffada5af1266bd1b66fe4d3ed409bc3f464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 AfriCamps at Kam'Bati Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.079972944316 20.284831984131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem