Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
- Classic tent (hot tub)
- Selfsorg
Huisreëls
- Mandjies met bestanddele vir 'n selfsorgontbyt of -braai is by die eiendom te koop.
- Vuurmaakhout, versnapperinge, koeldranke, vuuraanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.
- Sodra 'n gas ingeklok het en in die geval van voortydige beëindiging van die verblyf, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bespreking gehef word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
AfriCamps at Kam'Bati, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 65 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang