Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Karoo 1

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps at Karoo 1 bied unieke verblyf in boetiek-glanskamptente wat in die hartjie van die Hexriviervallei, bekend as die poort tussen die Kaap en die Groot-Karoo, geleë is, en is ideaal vir 'n vakansie saam met vriende en familie.

Die perseel bied 13 tente wat elkeen slaapplek aan 5 gaste bied. Elke permatent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n toilet, stort, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n etenstafel en 'n gesellige sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Verder bied die perseel verskeie bergfietsroetes en voetslaanpaaie en gaste kan in die rotspoel swem of bergklim. Aquila Private Game Reserve is net 15 minute se ry vanaf die verblyf. Daar is ook 'n restaurant, kroeg, boma, gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir AfriCamps at Karoo 1
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Ligging

  • N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Karoo 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a7f85245e5fd87c82e805bfab4d8eaa6beffda0e2c69808f648f4cca1952860a8d60a61bfd690026de2a9eb0f4790d70c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 N1 Karoo1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.386702 19.834496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem