Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Karoo 1

Tentekamp
Warmbad-tent
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamp bied 13 tente wat elk vir 5 gaste geskik is. Elke permatent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n toilet, stort, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel en 'n gesellige sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Honde is welkom indien vooraf gereël.
Ontbyt- en braaimandjies wat gaste self moet voorberei is by die eiendom te koop.
Daar is ook braaihout, peuselhappies, koeldrank, vuuraanstekers, en vuurhoutjies beskikbaar.
Sodra 'n gas ingeklok het en in die geval van voortydige beëindiging van die verblyf, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bespreking gehef word.
Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a7f85245e5fd87c82e805bfab4d8eaa6beffda0e2c69808f648f4cca1952860a8d60a61bfd690026de2a9eb0f4790d70c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 N1 Karoo1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.386702 19.834496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem