AfriCamps at Mackers
Beskrywing
Die kamp bied verblyf in 10 tente en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Die tente beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar ook 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent het toegang tot 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Mandjies met bestanddele vir 'n selfsorgontbyt of -braai is by die eiendom te koop.
- Vuurmaakhout, versnapperinge, koeldranke, vuuraanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.
- 'n Kansellasiefooi van 100% word gehef indien gaste vroeër vertrek nadat hulle ingeklok het.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: AfriCamps at Mackers, S93, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom