Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Stanford Hills

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps at Stanford Hills bied unieke verblyf in boetiek-glanskamptente aan die voorheuwels van die Keinrivierbergreeks en dit bied 'n uitsig oor 'n dam en die Stanfordvallei wat dit ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die kamp het 10 lieflike tente om van te kies en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n gemaklike sitarea en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Vyf van hierdie tente het elk 'n houtvuurwarmbad.

Die kamp is naby aan die bekende Hermanus Village en Standford Hills Landgoed en bied aan gaste wynproewe, sowel as restaurante op die perseel wat bo die dam geleë is en 'n ongelooflike uitsig bied oor die dam en Stanford-vallei.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir AfriCamps at Stanford Hills
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Ligging

  • AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Stanford Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AfriCamps by Stanford Hills, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe89ba5127915600d2ab617817e6367ff5498be1f6d1501a9b335e6908e483957aa6b861e42360d36b98aee53fd62c8261c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 AfriCamps at Stanford Hills Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.4159574 19.4716969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem