LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AfriCamps at White Elephant Safaris | LekkeSlaap
+53

AfriCamps at White Elephant Safaris

13 resensies
Tentekamp
Luukse Warmbadtent
Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke tent bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind, en daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer met 'n stort word deur die gaste gedeel. Die oopplan-kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, vierplaatstoof en ander toebehore in. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die privaat houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Opsionele selfsorg-ontbyt en -braaimandjies is beskikbaar en moet voor die tyd bestel word. Let asb. op dat daar 'n toegangsfooi van R25 per voertuig gehef word ('n R50-toegangsfooi word vir gaste wat laat arriveer gehef). Let asb. op dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Kinderbeleid: - Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. - Kinders tussen 3 en 16 jaar betaal R175.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

In die geval van 'n kansellasie sal die gaste nie 'n terugbetaling ontvang nie, maar slegs die opsies om die bespreking uit te stel.

Vanaf R1 340
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwspoor Plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eea97ae7c2e5b192396292d6f36d8dafbedaee5ce18c4047293880fe4a237d7c987d4c988ab8de6bc8e999227abf8d5ab83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 340  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Farm Leeuwspoor Pongola Game Reserve 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.3902321 31.9103175
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!