Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Waterberg

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 152

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir AfriCamps Waterberg
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gershwin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gershwin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in die natuur.

Baie lekker gebly by AfriCamps Waterberg. Beslis boutique glamping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons tyd by AfriCamps Waterberg baie geniet. Net die rustigheid wat ons ervaar het, was besonders.

Ons het ons tyd by AfriCamps Waterberg baie geniet. Het baie lekker gebly en ontspan. Die "hot tub" was 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M
Gesin met tieners

'n Heerlike, ekstra lang, baie warm Februarie naweek.

Ons het 'n heerlike ekstra lang naweek by AfriCamps Waterberg deurgebring. Hoewel dit baie warm was, het ons die afsondering en rustigheid terdeë geniet. Dit was die eerste keer wat ons in 'n Africamps tent tuisgegaan het en dit was baie indrukwekkend. Ons sal beslis weer daar besoek aflê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renusha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renusha S
Gesin met klein kinders

Comfortable. Family friendly. Relaxing.

We had a great stay. A lovely break in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maditaba C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maditaba C
Gesin met klein kinders

Amazing and relaxing.

The environment was peaceful. The kids enjoyed the hot tub, pony rides, and afternoon game drive with the host. We could spot a few animals from our tent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S
Gesin met tieners

'n Heerlike wegbreek.

AfriCamps Waterberg is 'n wenner. Die tent was mooi, skoon en gemaklik met 'n pragtige uitsig. Daar is 'n lekker verskeidenheid staproetes en die sterrekyk met Dr. Phil was 'n onvergeetlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps Waterberg se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

AfriCamps Waterberg
Carel E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons gekort het.

Alles was soos verwag en baie vriendelike mense. Die stilte sorg vir 'n lekker kans om te ontspan en alles in te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps Waterberg se terugvoer

Ons is so bly dat julle die tyd met ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

AfriCamps Waterberg
Natasha E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E

Beautiful and very relaxing.

Our stay was absolutely amazing. The place was exactly as advertised. W-Fi was excellent is all the tents. Would recommend that you use a high clearance vehicle. Very friendly team!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AfriCamps Waterberg se terugvoer

Thank you so much for your feedback, Natasha.

AfriCamps Waterberg
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09de3b10618d4bf41f7cee45fa1685e1e5168bfdf5dd3decdc8d958cf5147ad265082ac03cc773023a90a871d346cebdf5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.193326 28.285451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem